School sportSport

Orion is trots op hul atlete

Laerskool Orion het weer presteer met hul atlete wat Gauteng Kampioenskappe toe is op 26 en 27 Februarie.

LAERSKOOL Orion het weer presteer met hul atlete wat deurgedring het na die Gauteng Kampioenskappe wat op 26 en 27 Februarie by Ruimsig stadion aangebied is.

Die atlete wat deelgeneem het is as volg:

*Izelle Oosthuizen o.13 – 800m en 1500m;

*Schazelle Roux o.13 – gewigstoot;

*Amber Mills o.10 – 1200m;

*Luke Kearnes o.12 – 100m en 150m;

*Riana Swart o.12 – 1200m, 75m hekkies en 150m hekkies;

*Caileigh de Kock o.10 – gewigstoot.

Hierdie atlete se uitslae sal in ’n volgende uitgawe van die RECORD verskyn.

U mag ook in die volgende belangstel:

*albertonrecord.co.za/…/laerskool-orion-atlete-wen-aflosbyeenkoms/;

*albertonrecord.co.za/62448/laerskool-orion-atlete/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button