EntertainmentLifestyle

Goeie nuus vir Kurt en Dunay

Hy en Dunay is al vir vyf jaar getroud.

DIE bekende Afrikaanse sanger, Kurt Darren, het op Woensdag 30 Maart met ’n foto op Facebook, aangekondig dat hy weer pa word.

Klein Kyrah, sy eersteling, is op die foto met ’n swartbord wat lees “Ek kry ’n maaitjie.”

Hy en Dunay is al vir vyf jaar getroud.

Hy het later op dieselfde dag op sy Facebook-blad gesê dat hulle baie dankbaar is vir almal se pragtige boodskappe.

*Inligting vanaf Darren se Facebook-blad verkry.

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button