EntertainmentLifestyle

Diaan Lawrenson neem groot besluit

Paula van der Lecq gaan binnekort minder gereeld op '7de Laan' te sien wees.

DIAAN Lawrenson ook beter bekend as Paula van der Lecq van die bekende sepie, ‘7de Laan’, het in ’n artikel in Huisgenoot gesê dat sy besluit het om te bedank.

In dié berig van Huisgenoot is daar gesê dat sy vir eers op haar twee kinders en studies gaan fokus. Daar is ook gesê dat sy nie heeltemal die sepie verlaat nie, maar die 18de seisoen net minder daarin gesien gaan word. Sy is nou een karakter wat aanhangers beslis baie gaan mis op die kassie.

Hier is Diaan Lawrenson op Finessemeisie (Diaan Lawrenson vs Paula van 7de Laan):

*Inligting verkry vanaf Huisgenoot.com

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button