EntertainmentLifestyle

Fees is om die draai

Vir meer inligting, skakel Theo van Wyk by 083 645 3931.

DIAMOND4 Oos Rand Boeremusiekfees gaan by die Portugese Kerksaal in Great North Road in Benoni op Saterdag 23 April vanaf 14:00 tot 24:00 plaasvind.

Mense is welkom om hulle eie verversings te bring of self by die kosstalletjies te koop. Kostes beloop R65 per persoon.

Belangstellendes kan verskeie boereorkes-optredes verwag. Dié is nou die een funksie waar vriende en familie saam kan kuier.

Vir meer inligting, skakel Theo van Wyk by 083 645 3931.

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button