Community galleriesGalleries
Oud-leerlinge hou halfeeu reünie
Op Woensdag 18 Mei het ’n klas van die matrieks van 1966 ’n byeenkoms gereël om mekaar te sien voor hul reünie wat amptelik in Oktober gehou word.
HOËRSKOOL Alberton se 10A klas van 1966 het ’n heerlike “voor-kuier” gehou na 50 jaar uit die skool by die A-Square Forklift Rugbyklub.
Op Woensdag 18 Mei het ’n klas van die matrieks van 1966 ’n byeenkoms gereël om mekaar te sien voor hul reünie wat amptelik in Oktober gehou word.
U mag ook belangstel in:
*albertonrecord.co.za/106293/online-gallery-colour-run/;
*albertonrecord.co.za/104429/golf-day-online-gallery/
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!