GalleriesSchool sportSportSports galleries

Netbaldogters kraai koning

Laerskool Randhart spog met sewe top netbalspanne.

RANTIES het beslis hierdie netbalseisoen bewys wie is baas van die plaas.

Laerskool Randhart beleef weereens ’n uitstekende seisoen met nie minder as sewe spanne wat gekroon word as wenners in die Ekurhuleni Superliga nie. Die o.12- en o.13A-spanne neem ook verder deel aan die Gauteng kampioenskappe.

Die skool wens hierdie dogters en hul afrigters geluk met puik vertonings gedurende ’n skitterende seisoen.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button