LettersOpinion

Puik diens by Binnelandse Sake

Lenie het onlangs baie goeie diens by Alberton se Binnelandse Sake ontvang.

GRAAG wil ek ’n lansie breek vir Alberton se Binnelandse Sake. Ek was op 15 Junie daar vir my nuwe ID en paspoort dokumente. Aangesien ek baie stories gehoor het, het ek besluit om vroeg te gaan.

Die deure het 08:00 oopgemaak en die eerste woorde was “Good morning everyone. Can all pensioners and those over 60 years come in first”.

Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam. Ek wil net baie dankie sê vir Renandi wat my so mooi gehelp het omdat hulle eers gesukkel het met my vingerafdrukke.

Sy het die wêreld se geduld gehad. Dankie Binnelanse Sake vir die puik diens.

Lenie Adendorff, inwoner

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button