Vele voete by jeugkonsert
Kunstenaars betower gehoor op Jeugdag.
ALBERTONNERS het stadig maar seker die warmer weer getrotseer en die Konsert in die Park, by Rietvlei Zoo op Donderdag 16 Junie geniet.
Bo en behalwe vir eerste klas vermaak deur sangers soos Dewald Wasserfall en Alberton se eie Xanilee Hammond, was daar stalletjies wat allerhande snuisterye verkoop het en ook hope vermaak vir die kinders.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za






