
ONS wil net baie dankie sê vir die Fox Security-span wat op Maandag 13 Junie aan diens was in die kontrolekamer en spesifiek aan Johnny Meyers wat my gehelp het. Maandag was ’n blou Maandag. Johnny het uit sy pad gegaan en by ons gebly tot die nodige mense opgedaag het. Julle harde werk word baie waardeer en raakgesien.
Corrie en Joey Botha
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



