Local sportSport

Skitterende span op pad na Kuilsrivier

Laerskool Orion se o.13A netbalspan gaan aan die nasionale kampioenskappe in die Wes-Kaap deelneem.

LAERSKOOL Orion se o.13A netbalspan gaan SA’s toe.

Dié bobaas span het die naweek van 18 Junie, by die Gauteng uitspeelwedstryde, die prestasie behaal om aan die Suid-Afrikaanse Netbalkampioenskappe, in Kuilsrivier, Wes-Kaap, deel te neem.

Die kampioenskappe vind op Vrydag en Saterdag, 29 en 30 Julie, plaas.

U mag ook belangstel in:

*Waterstone Netball Team makes Gauteng Team;

*Alberton High Netball Team aims high

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button