LettersOpinion

Demokrasie!

Demokrasie word vandag deur baie misbruik.

‘n Ou gesedte lui dat enigiets wat’te’ is,is verkeerd en die gesegde is vandag meer toepaslik as ooit van te vore. Ek verwys in besonder na die beginsel van ‘demokrasie wat deur elkeen gebruik en misbruik word.

Dit is veral die politici en vakbonde wat hulle hieraan skuldig maak. Protes is demokraties maar sodra hierdie protes ‘te’ of geweldadig word, is dit verkeerd en raak die proses verwronge en is misbruik en is geweld die gevolg.

Dit is my eerlike mening dat die proses van evolusie, of jy daaraan glo of nie, sekere vakbonde nog nie ingehaal het nie en dit is jammer dat die proses so stadig verloop.

Johann v d Merwe, Alberton Aftreee-Oord

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button