Sport

Gauteng se boksspan wen groot

Boksers bring medaljes huis toe.

TALLE van die boksers in Alberton en die Suide is ingesluit in die Gauteng boksspan wat aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deelgeneem het.

Die kampioenskappe het in Durban vanaf 28 Junie tot 2 Julie plaasgevind.

Die Gautengspan het drie brons medaljes, een silwer en twee goue medaljes verower. Voorsitter en afrigter van die Alberton Boksklub, Gert de Klerk, was een van die afrigters van die span. Nicky Ness van die Booysens Boksklub was ook een van die span se afrigters.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button