School sportSport

Netbalspan op pad na SA’s

Hierdie span gaan op 5 en 6 Augustus aan die SA Kampioenskappe by EG Jansen deelneem.

DIE o.17A netbalspan van Hoërskool Marais Viljoen het by die GSSA (Gauteng Skole Suid Afrikaanse) Kampioenskappe, wat op 16 en 17 Junie by Hoërskool EG Jansen gehou was, ’n algehele tweede plek behaal.

Hulle het in hul liga met drie van hul vier opponente afgereken. In die kwarteindrondte het die span in ’n naelbytstryd teen Hoërskool Garsfontein gewen, en in die semifinaal het hulle vir Hoërskool Monument gewen.

In die finale wedstryd het hulle met slegs drie doele teen Afrikaans Hoër Meisies verloor. Hierdie span gaan op 5 en 6 Augustus aan die SA Kampioenskappe by EG Jansen deelneem.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier:079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button