LettersOpinion

Dankie aan Marelie Rabie

Hartelike dank aan Marelie Rabie van die LewenSentrum te Meyersdal, Alberton.

Hartelike dank aan Marelie Rabie, van die LewenSentrum in Meyersdal, Alberton.

As ‘n senior lid van Alberton se gemeenskap en ‘n lid van die Alberton NG Kerk-Alberton Wes, en lid van die Witgoud Bybelstudie Groep, wil ek namens almal wat by kerklike instellings betrokke is, vir Marelie bedank vir die voorreg om elke maand by die LewenSentrum die spesiale gaskunstenaar se uitvoering te kan bywoon.

Ronnie Martin

Vir enige inligting oor die LewenSentrum se opvoerings, kontak vir Marelie Rabie tussen 08:30 en 21:00, by 082 462 8676 of 011 864 1285

U mag ook in die volgende belangstel:

Adendorff familie sê dankie

Polisie bedank Geoff

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button