Jong bokser wys sy staal in plaaslike toernooi
Uitstekende boksers het onlangs aan ’n toernooi by Alberton Boksklub deelgeneem.
ALBERTON Boksklub het onlangs ’n uitstekende bokstoernooi aangebied wat ver geloof word vir die hoë gehalte boksers wat deelgeneem het.
Die toernooi is op Saterdag 3 September by die klub in Alberton aangebied en talle klubs in die Ekurhuleni streek het dit bygewoon. Altesaam 27 gevegte is aangebied en een van Alberton Boksklub se boksers, Jarred Pieters, is aangewys as die beste bokser van die dag. Hy het sy geveg in die 45kg gewigsafdeling gewen.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier:079 404 5789.



