Orion-spanredenaars vat topprys
Laerskool Orion se spanredenaars het onlangs met die louere weggestap by die ATKV Oos-Gauteng kompetisie.
LAERSKOOL Orion se spanredenaars het onlangs weereens gewys hoe dit gedoen word.
Op Saterdag, 13 Augustus, het Orion se graad twee, drie en vyf spanne, ’n eerste plek in die ATKV Oos-Gauteng Spanredenaars-kompetisie behaal.
U mag ook in die volgende belangstel:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





