Laerskool Orion spog met vier Goue Leeus spelers
"Orion is baie trots op hierdie spelers en wens hulle alle sterkte toe vir die seisoen wat voorlê"
VIER leerders van Laerskool Orion is gekies om die Goue Leeus rugbyspanne in hulle verskeie ouderdomsgroep te verteenwoordig.
Die seuns is Kobie Pienaar (o-13), Wesley Williamson (o-12), Steven Heymans (o-12) en Henrico Germishuizen (o-12).
“Orion is baie trots op hierdie spelers en wens hulle alle sterkte toe vir die seisoen wat voorlê,” sê Irene Hattingh, van die skool.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



