Voël foto’s is beste hierdie maand
Die wenners is by hul maandelikse vergadering bekendgestel, wat op 15 Mei plaasgevind het.
BRANDPUNT Kameraklub stel hul wenners vir die Mei fotokompetisie bekend.
Die wenners is by hul maandelikse vergadering op 15 Mei bekend gemaak.
“Die inskrywings was van hoogstaande gehalte en ons arme eksterne beoordelaar, Deon Coetzee, het omtrent kop gekrap om die wenners te kies. Ons het regtig waardige wenners hierdie maand en is baie trots op hulle en hulle mooie fotos,” het Hettie Krause, van die klub, gesê.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



