LettersOpinion

Jeugmusiektalentfees was ‘n sukses

Rienie Venter bedank almal wat betrokke was.

DIE Albertonse Mannekoor bedank die Alberton Record asook elke inwoner van Alberton wat ons Jeugmusiektalentfees bygewoon het. Dit was ‘n baie geslaagde aand met goeie musiek en pragtige jongmense wat onder leiding van hul begeleiers en afrigters vir groot opwinding gesorg het. Almal het dit baie geniet. Die lede en organiseerders is dankbaar vir almal se hulp.

Ds. Tienie Kunneke, baie dankie vir jou bydrae as seremoniemeester. Jy kleur altyd ons mannekoor program so mooi in met jou teenwoordigheid en wyse waarop jy almal bekendstel. Ons sien uit na 2018 se Jeugmusiektalentfees.

Rienie Venter

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button