
Ek ken nie een van die mense wat hier (www.looklocal.co.za) comments skryf nie, maar ek wil egter net sê dat die sirkus vertoning vreeslik goed was en dat die diere in puik kondisie is.
Ons het selfs na die vertoning na hulle gaan kyk en hulle is vreeslik rustig. Ek glo nie ‘n woord wat mense hier sê dat hulle geslaan word ens nie.
Daai diere was nie eers aan geraak nie en sekerlik sal ‘n leeu of ‘n tier wat geslaan word terug baklei. Komaan mense glo jul regtig julself?
Amanda Biljon



