DIE 11-jarige Déhan Bloem het behoorlik die koppe laat draai by Gauteng Hengel Vereeniging se jaarlikse prysuitdeling toe hy met vier pryse weggestap het.
Die prysuitdeling het op 20 Mei in Vereeniging plaasgevind waar al die voorste hengelaars in die provinsie vereer is.
Bloem het in die ouderdoms groep o.13 jaar gedurende die seisoen deelgeneem omdat daar nie vir sy ouderdomsgroep ‘n kategorie is nie.
Hy behaal die volgende prestasies: Algehele Gauteng liga o.13 wenner, Victor Ludorum o.13, Netjieste hengelaar en Lid van die o.13 A-span

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



