Dinamika rugbyspelers leer by die beste
Hoërskool Dinamika het onlangs by verskeie van rugby se grotes afrigting ontvang.
TWEE rugbyspelers van die Hoërskool Dinamika het onlangs by verskeie van rugby se grotes afrigting ontvang.
Tiaan du Preez en Damian Smith het tydens hul skoolvakansie saam met Patrick Lambie, Jacques Botes en ander rugbybrekers op ’n kursus van die Investec International Rugby Academy by die Saint Charles College in Pietermaritzburg, meer geleer en geoefen.

U mag ook belangstel in:
Dinamika rugbyspan reg om voluit te gaan
Dinamika skrik nie vir tennis of rugby nie
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



