FRANCO du Plessis, kaptein van Hoërskool Marais Viljoen se eerste rugbyspan was onlangs deel van die bekendmaking van FNB as een van die hoofborge van die Springbokke.
Volgens die hoof, Martie Heystek is dit ’n groot eer vir die kaptein en die skool. “Jy maak die Marais Viljoen familie trots,” het sy gesê.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



