School sportSport

Marais Viljoen klop Boksburg met 218 lopies

Baie geluk aan die span.

HOËRSKOOL Marais Viljoen se o-14A krieketspan het op 15 Augustus teen Boksburg se span gespeel en met 218 lopies gewen.

Marais Viljoen het 274 lopies, sonder die verlies van ‘n paaltjie in 20 beurte, aangeteken.

Boksburg het 56 lopies aangeteken in 13.3 beurte met almal uit.

Spelers van die wedstryd was Luan Bisschoff (102 nie-uit met 51 balle), Tiaan le Roux (100 nie-uit met 65 balle) en Henre van Zyl (4paaltjies, 12 lopies, 4 maidens). Die skool wens die span geluk.

WENSPAN: Marais Viljoen se spelers gelukkig met hul wen teen Boksburg. Hulle het met 218 lopies gewen.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button