LettersOpinion

Inwoner se frustrasie met verkeersirkels

“Dit is nie ’n vierrigting-stop nie.”

DIT het hoog tyd geword dat iemand leiding neem om die bestuurders in Verwoerdpark in te lig hoe verkeersirkels werk.

Sirkels word gebou om verkeersvloei vinniger te maak maar daar is baie mense in Verwoerdpark wat glo dit is ’n vierrigting stop. Verkeersirkels het slegs toegeetekens.

Die pad regulasies bepaal ’n bestuurder moet toegee aan voertuie wat reeds in die sirkel is. Die maklikste vir mense wat dit nie kan verstaan nie is om toe te gee aan voertuie aan jou regterkant.

Veral vir die oningeligte oom met die silwer Honda in Verwoerdpark – let asseblief op na pad reels. Moet nie jou eie maak nie – dit is nie ‘n vierrigting stop nie.

Vra aseblief die verkeersdepartement om inligting aan Verwoerdpark bestuurders te gee.

Frustrende Albertonner

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button