
Ek is die eienaar van ‘n ses-jarige Doberman en is dringend opsoek na ‘n liefdevolle huis vir my getroue vriend.
Ek moet ongelukkig verhuis en my getroue hond kan nie saamgeneem word nie.
Enigiemand met ‘n liefde vir diere wat mooi na die hond sal kyk en vir hom baie liefde en aandag sal gee of wat graag meer wil uitvind oor die hond, skakel asseblief 082 897 0103.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



