Om te dink in die toestande waarin ons almal nou in Suid-Afrika lewe is daar darem nog ’n paar goeie mense daar buite.
Ek het onlangs in Mall at Newmarket my inkopies gedoen en terwyl ek gestap het, het daar ’n R200 noot uit my handsak geval. Ek het dit nie gesien nie, maar ’n man het agter my aangehardloop om dit vir my te gee.
Dit was so wonderlik om dit te beleef. Ek meen hy kon dit gevat het, maar hy het dit vir my teruggegee. Baie dankie en ek het nie eers sy naam gevra nie, maar baie dankie. Dit is mense soos jy wat die wêreld nog kan verander.
Hilda van Staden – Alberton
Also Read:
Stolen power needs to be addressed
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



