
Aan die einde van 2017 wil die Alberton Raad vir Bejaardes (ARVB) graag van die geleentheid gebruik maak om die volgende instansies, besighede en individue hartlik te bedank vir hulle volgehoue ondersteuning die afgelope jaar. Wees verseker dat hierdie bydraes / betrokkenheid, in welke mate of vorm ook al, beslis waarde kon toevoeg tot die lewe en welsyn van al ons lede, die afgetrede, bejaarde inwoners van die Alberton Aftree-Oord in Florentia.
Baie dankie aan die volgende: ADT Security (Pty) Ltd, Alberton Tuiste vir Bejaardes, Alberton RECORD, AMCARE, Belmont Properties Group (Pty) Ltd, Dr Jan Labuschagne, G & S Insurance Consultants, Hamtil Paving, Hoërskool Alberton, Stepping Stone Hospice, Johnny’s Spyseniers, Johannesburg Coronation Foundation – Queenshaven, Klopper Jonker Ing., Ligstad, NuPower Solar, Power Measurement & Distribution CC, Raceview Motors, Rotary Club Alberton, Smiley Tiley-office & home renovations, Toastmasters Alberton, Alberton Damesklub, Alberton Kamera-klub, VSA – Consulting, Civil & Structural Engineers, Thunderamp CC en TJ BothaSpangenberg Ing. Geoktrooieerde Rekenmeesters & Ouditeure.
’n Geseënde Kersfees en ’n voorspoedige nuwe jaar.
Ronél Mellett – Sekretaris: Alberton Raad vir Bejaardes
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



