School sportSport

Marais Viljoen krieketspeler gaan Sri Lanka toe

Rehan le Maitre is gekies vir die Country Districts krieketspan wat in Junie vanjaar Sri Lanka toe gaan.

MARAIS Viljoen Hoërskool leerling, Rehan le Maitre, is gekies vir die krieket distrikspan wat in Junie vanjaar Sri Lanka toe gaan.

Hy is een van 15 bevoorregte spelers wat tydens die onlangse Vrystaat Streekspan-toernooi uit die 12 deelnemende spanne gekies is.

Die span vertrek op 21 Junie om twee 50 boulbeurt-wedstryde en vier T20-wedstryde teen die land se beste o-15 krieketspelers te speel. Hulle gaan in Colombo, Sigiriya, Kandy en Wadduwa speel. Hulle sal weer 30 Junie terug in Johannesburg land.

“Baie geluk, dit is ’n besonderse prestasie,” sê Wolfram Zwecker namens die skool. “Jy maak Marais Viljoen baie trots.”

Lees Ook:

A brief overview of sport in Alberton this year

Going green for Gandhi Walk

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button