LettersOpinion

Baie dankie vir jou eerlikheid

Baie dankie aan die man.

Om te dink in die toestande waarin ons almal nou in Suid-Afrika lewe is daar darem nog ’n paar goeie mense daar buite.

Ek het onlangs in Mall at Newmarket my inkopies gedoen en terwyl ek gestap het, het daar kontant in note uit my handsak geval.

Ek het dit nie gesien nie, maar ’n man het agter my aangehardloop om dit vir my te gee.

Dit was so wonderlik om dit te beleef.

Ek meen hy kon dit gevat het, maar hy het dit vir my teruggegee.

Baie dankie en ek het nie eers sy naam gevra nie, maar baie dankie.

Dit is mense soos jy wat die wêreld nog kan verander.

Hilda van Staden

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button