EntertainmentLifestyle

Smaaklike wegneemetes die res van die jaar

Smul-lekker pannekoeke.

DIE bakkers van die Pannekoekden bak weer op 5 Maart. Belangstellendes moet hulle bestellings op 1 Maart plaas. Van pannekoeke tot vetkoeke word gebak by die Alberton Aftree-Oord en pryse wissel van R4 tot R25.

Die bakdae is as volg: 19 Maart, 9 April, 23 April, 7 Mei, 21 Mei, 11 Junie, 25 Junie, 9 Julie, 23 Julie, 6 Augustus, 20 Augustus, 3 September, 17 September, 1 Oktober, 15 Oktober, 29 Oktober, 12 November en 26 November.

Maak seker alle bestellings word op die Donderdag voor die bakdag geplaas.

Vir meer inligting of om pryse uit te vind skakel Lynette by 079 523 5437 of stuur ’n e-pos na cathy@arvb.co.za

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button