Dames geniet hul kuier

Die DInwiddie tak van die VLU het hul prysuitdeling met kos van oral oor die wêreld gevier.