Atlete presteer by SA Kampioenskappe

Vier atlete van Hoƫrskool Marais Viljoen het aan die Suid-Afrikaanse Hoƫrskole Atletiekkampioenskappe in Potchefstroom deelgeneem.