Coca cola skenk afrigtingstoerusting aan Hoërskool Marais Viljoen
Span se jaar van sukses.
MARAIS Viljoen se eerste krieketspan het onlangs afrigtingtoerusting van Coca Cola ontvang as bedanking en gelukwensing vir die harde werk wat hulle vanjaar as span ingesit het.
Die toekennings het gekom nadat die span vroeër vanjaar, na harde wedstryde, gekroon is as Coca Cola Schools T20 Easterns wenners.
’n Deel van die prysgeld was dat Coca Cola afrigtingstoerusting aan die skool geskenk het om te verseker dat volgende jaar se krieketspelers kan voortbou op 2018 se sukses.
Hoërskool Marais Viljoen het die afrigters en die span gelukgewens en hulle ook vir al hulle insette bedank.
Also Read:
Hoërskool Marais Viljoen stel hul eerste spanne bekend
Marais Viljoen dominant teen Hugenote
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



