School sportSport

Hoërskool Marais Viljoen gholfspan wen Puk-reeks

Marais Viljoen se gholfspan is aangewys as algehele wenners by Puk-reeks.

HOËRSKOOL Marais Viljoen se junior en senior gholfspanne is angewys as die wenners van die gholfkode in die Puk Prestigereeks.

Die junior span, Ethan Young, Jordan Hart, Gareth Matthyson en seniors Gustav de Lange, Brohnan Barrajuero en JD Prinsloo het in Middelburg teen 16 ander spanne meegeding.

Die juniors was na twee dae se spel eerste en die seniors in die tweede plek. Hul baansyfers was egter van so ’n aard dat die gholfspan gesamentlik die eerste plek behaal het.

Die prestasie is behaal in slegs die tweede jaar wat Marais Viljoen aan die Puk Prestigereeks deelneem.

Read:

Hoërskool Marais Viljoen stel hul eerste spanne bekend

Coca cola skenk afrigtingstoerusting aan Hoërskool Marais Viljoen

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button