EntertainmentLifestyle

Kersfees in Junie by die Alberton Aftree-Oord

Dit sal op 2 Junie by die Alberton Aftree-Oord plaasvind.

IEDER en elkeen word uitgenooi om uit te stal by die “Kersfees in Junie” basaar wat op 2 Junie by die Alberton Aftree-Oord sal plaasvind. Donasies is ook baie welkom.

Huur ’n stalletjie en kom verkoop jou handewerk. Hierdie is ’n wonderlike geleentheid vir mense wat skilder, brei, hekel of ander soortgelyke stokperdies het. Skakel asseblief vir Willemien op 011 907 1628 of stuur ’n e-pos na johnnyscatering@telkomsa.net vir meer besonderhede.

Also Read:

Sien Dowwe Dolla en Wicus van der Merwe, ’n komediese optrede

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button