Namie-sportspelers maak skoonskip
Hoërskool Dinamika het teen Hoërskool Jan Viljoen te staan gekom in hul laaste Superreeks-wedstryd.
NAMIES het hul teenstanders, Hoërskool Jan Viljoen gewys waar Dawid die wortels gegrawe het tydens hul laaste wedstryde in die Superreeks.
Tussen hokkie, netbal en rugby, het Dinamika se sportspelers uitstekend gevaar in hul wedstryde en het skoonskip op die veld gemaak.
Hokkie uitslae:
o-14 – 8-0; o-15 – 6-0; o-16 – 10-0; meisies eerstes – 4-1; en seuns eerstes – 4-0.
Netbal:
Eerstes – 45-31; o-17A – 73-6; o-16A – 49-12; o-15A – 60-2; o-14A – 34-16 en o-14B – 36-7.
Rugby:
Eerstes: 56-22; o-17 – 36-5; o-15 – 26-15 en o-14 – 41-7
“Baie geluk aan elkeen wat hul harte uit gespeel het,” het Leandri Prinsloo namens die skool gesê.
Read:
Hoërskool Dinamika neem leiding
Hoërskool Dinamika spog met “gladde bekke”
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



