GALLERY: Orion se Welpie-Nooientjie dag was vol pret
Almal het lekker saam gekuier terwyl hulle vir die kleintjies gejuig het.
LAERSKOOL Orion het hul jaarlikse Welpie en Nooientjie byeenkoms op 5 Mei aangebied.
Dit was weer eens ’n groot sukses en ’n dag wat baie familie en vriende gelok het. Daar was heelwat skole vanuit en naby Alberton wat deelgeneem het.

Almal het lekker gekuier en worsrolle en pannekoeke geniet terwyl hulle die kleintjies toegejuig en aangespoor het. Vir die kleingoed was dit ’n groot dag waar hulle uiteindelik met hul rugby- en netbalvaardighede voor ander skole kon spog.

Welgedaan aan almal wat deelgeneem het – julle het mooi gespeel.




Also Read:
Laerskool Orion vier hul damestee
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



