GalleriesSports galleries

GALLERY: Kleingoed wys vernuf in rugby en netbal

O-8's kry kans om sport te speel by Laerskool Randhart.

LAERSKOOL Randhart het ’n o-8 netbal- en rugbydag op 1 Junie aangebied. Die dag was bygewoon deur skole van die area en het die ideale geleentheid gebied vir die jong spelers om hul vernuf teen mekaar te toets. Skole wat aan die dag deelgeneem het was Laerskool Randhart, Laerskool Impala, Laerskool Fairland, Trinity House Preparatory School, Laerskool Helderkruin en Laerskool Muldersdruf. Elke span het die geleentheid gekry om twee wedstyde te speel.

AFSKOP: Heinrich Serfontein stuur die bal met ’n reuse skop tussen die opponente in.
VORENTOE: Janique Kruger hard op soek na ’n oop spanmaat.
AFSTAMP: Tiaan Anderson weer ’n determineerde Orion opponent af.

Read:

Randhart Netbal- en rugbyspanne vaar uitstekend

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button