Sport

Randhart Netbal- en rugbyspanne vaar uitstekend

Randhart Rakkers het rugby en netbal in Verwoerdpark gespeel.

RANDHART Rakkers se o-6 netbal- en rugbyspanne het teen verskeie skole in die Vaaldriehoek gespeel.

Die twee netbalspanne het 13 van 18 wedstryde gewen, een gelyk op gespeel en drie verloor. Die twee rugbyspanne het 13 van 20 wedstryde gewen en sewe verloor.

RAKKERS NETBAL: Rakkers se netbalspanne het in meer as twee derdes van hulle wedstryde met ’n wen weggestap.

Skole teen wie die Rakkers gespeel het is onder andere Laerskool Kollegepark, Laerskool Eligwa, Laerskool Vaalrivier, Tjokkerland, Laerskool Emfulenipark, Vesco Akedemie, Laerskool Totius, Laerskool Volkskool, Laerskool Midvaal en Laers Suikerbos.

Baie geluk aan die Rakkers.

 

RAKKERS NETBAL: Rakkers se netbalspan het gewys wat in hulle steek.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button