LettersOpinion

Baie dankie aan die twee petroljoggies in Newmarket

Maak die beste van alles.

EK wil net baie dankie sê aan die vriendelikste petroljoggies by die Sasol Vulstasie in Newmarket.

Ek het onlangs my voertuig daar laat volmaak en die twee mans het al my voertuig se vensters gewas en dit nogal met ’n glimlag. Dit was lekker om te sien hoe hulle hul werk geniet.

Hulle was vriendelik en wou my net help. Dit was puik diens van hulle kant af. Dit het my oë ook laat oopgaan, want al het jy, wat jy dink dalk nie die beste werk is nie, moet mens altyd die beste daarvan maak. Maak dit vir jouself lekker.

Weer eens dankie aan dié twee, wie se name ek ongelukkig nie gevra het nie.

Magda Fourie, Verwoerdpark

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button