LettersOpinion

Baie dankie Alberton skole

Laat my toe om dankie te sê vir jul onbaatsugtige diens in ons gemeenskap.

Week na week lees ek die RECORD en dit is vir my verblydend om te sien hoe betrokke Alberton se skole, hoër- en laerskole, by die gemeenskap is.

Vir al hierdie skole wil ek vandag sê ek haal my hoed vir julle af – die bestuur van die skole en die ouers en leerders van hierdie skole. Dit is wonderlik om te lees hoe skoene en voedsel ingesamel word vir die behoeftiges in die gemeenskap. Dit is ongelooflik om te sien hoe leerders uitreik en uithelp by ander skole.

Julle kan met trots vorentoe kyk en weet dat jul dade nie ongesiens verbygaan nie.

Laat my toe om dankie te sê vir jul onbaatsugtige diens in ons gemeenskap.

Trotse ouer

Lees Ook:

Open electricity boxes in Alberton North

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button