GalleriesNews galleries

GALLERY: Mark deur al die besoekers geniet

Die Futura Skool se mark het vanaf 2 tot 4 Augustus plaasgevind.

FUTURA Skool het vanaf 2 tot 4 Augustus ’n mark by Sha-Mani Lodge in 30 Doncaster Weg in New Market gehou.

Daar was omtrent 180 stalletjies met ’n verskeidenheid van goedere. Die mark, wat drie dae geduur het, het baie voete gelok.

KUNSTIG: Inwoners kon van dié mooiste goedere by die mark koop.

Op Saterdag, 3 Augustus was daar ook vir die manne rugby op ’n grootskerm gewys. Smullekker kos was verkoop en daar was beslis ook nie ’n tekort aan soetgoed nie.

Vir die kinders was daar ’n klein mallemeule en hierdie jaarlikse mark is beslis een vir jonk en oud.

SKOOLTAKE: Ina Erasmus van Wonder Kuns besig om te wys hoe maklik dit kan wees om te teken.
PRAGTIG: Vroue kyk na pragtige tekkies by die mark op Saterdag, 3 Augustus.
IETS VAN ALLES: Daar was iets van alles te koop vir jonk en oud en jy kon beslis na hartelus loop en koop.
KANT EN KRONE: Hier is Melinda Dreyer van Alberton by haar handgemaakte goedere. Sy besit Kant en Krone en hulle vervaardig omtrent enigiets.

Lees Ook:

Making a difference nationally

New President of the Reading Country Club

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button