Ons dank ons Hemelse Vader vir ’n baie geseënde familiedag met mooi weer.
Die leraars, dominee ST Potgieter en dominee WT Badenhorst, wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om almal wat betrokke was te bedank vir ’n suksesvolle geleentheid.
Baie dankie aan die Alberton RECORD wat vir ons die bemarking hanteer het.
Ons wil graag met uitsondering vir Louis en Leola bedank vir die roete op die Meyerplaas en Anja en Viv vir die partytjiefasiliteit by die Meyerplaas (082 451 7377) asook Franscois Rossouw van RSG wat weereens die 4×4 gereël het.

’n Groot dank aan Fox Security, die mediese span van Med-Help en al ons borge wat hierdie geleentheid moontlik gemaak het.
Willem Bronkhorst – NG-kerk Alberton-Oos
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.
Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup



