GalleriesNews galleries

GALLERY: Matriekafskeid vir Hoërskool Alberton

Hoërskool Alberton het op 26 September hulle jaarlikse matriekafskeid gehou.

HOËRSKOOL Alberton het op 26 September hulle jaarlikse matriekafskeid gehou.

Leerders het by die skool bymekaar gekom en voor toeskouers gepronk waarna hulle na Thaba Ya Batswana vertrek het om die aand te vier en te geniet.

Dit was nie net ’n groot dag vir die leerders nie, maar ook vir die skool want Via, ’n TV-kanaal op DSTV, se televisiespan van My matriekafskeid, was ook daar gewees om die glansgeleentheid af te neem.

PRENTJIE MOOI: Rochelle Parsons en AJ Harding tydens hulle matriekafskeid. (Foto: Mikayla Venter).
REG VIR DIE AAND: Teresa Booyse voordat sy skool toe gegaan het om haar matriekafskeid te vier.
ROOI ROOS VIR HAAR: Biance Theron ontvang ’n rooi roos van Ivan Botha.
IN SWART GETOOI: Franco Coetzee en Ané Welman tydens Hoërskool Alberton se matriekafskeid.
PRAGTIG IN BLOU: Lizelle van Onselen en Jansen van Eeden tydens Hoërskool Alberton se voorskou geleentheid op 26 September.
PRAGTIG: Taila Motto Ros en André Nel tydens hulle matriekafskeid op 26 September. (Foto: Mikayla Venter)
MOOI IN ROOI: Sharloné Geldenhuys het saam met Hente van Wyk matriekfafskeid toe gegaan.
MOOI: Hier is Shaun Potgieter en Carli Smit van Hoërskool Alberton.
SPOGGERIG: Ivy Fortein het saam met Renaldo Nel na Hoërskool Alberton se matriekafskeid gegaan.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button