School sportSport

Orion hokkie is tops

Laerskool Orion spog met hul hokkie dogters.

LAERSKOOL Orion se hokkie dogters het hierdie seisoen gewys dat hulle vir niemand terug staan nie.

Drie spanne van die skool het hierdie seisoen op die podium van hulle onderskeie ligas geëindig. Die o-10 span het hulle liga gewen. Die 0-11 span het tweede in hulle liga geëindig en deur gedring na die Oos-Gauteng uispeelwedstryde, terwyl die o-12 span ook die tweede plek in hul liga gewen het en derde in Oos-Gauteng geëindig het.

Baie geluk aan die spelers en afrigters.

O-10: Voor: Mikayla du Plessis, Hailey Erasmus en Payten-Lee Linde. Middel: Michelle Fereirra, Taylor Nelson, Jonike Labuschagne, Melissa van Zyl, Anika Kriel, Justine Brits en Zonika Reynders. Agter: Afrigter Marina Scholtz, Danika de Klerk, Jacinda Hannekom, Zitah Bornman, Mia Oosthuizen, Jean-Marie van Westing en afrigter Marionné Engelbrecht.
O-11: Voor: Ashley Adams en Anja Pieters. Middel: Afrigter Monique Labuschagne, Chris-Lee Vermeulen, Anay Botha, Frances-Jane Fahms, Talita Brits, Suné Steenkamp en afrigter Bianca Pieterse. Agter: Hayleigh Kinnear, Megan du Preez, Chanel du Plooy, Alecra Schreuder, Mike Wenum en Vicnelle de Meyer.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button