GalleriesNews galleries

GALLERY: Graad Eens word met ’n luiende klok deel van Orion

Die klok lui seremonie vind plaas in die begin van Graad Een en die einde van Graad Sewe.

LAERSKOOL Orion het op 22 Januarie hul Graad Eens amtelik ingelyf met die jaarlikse klokseremonie.

Tydens die gebeurtenis kry elke Graad Een die geleentheid om die klok op die skoolgrond te lui. Hierdie was gedoen met die ondersteuning van hul ouers wat saam met die nuwe leerders die besondere oggend beleef het.

Hierdie gebaar van die klok lui sal weer herhaal word wanneer dié leerders as Graad Sewes die skool verlaat en dit dien as ’n simbool vir hulle aankoms en vertrek van die skool af.

VIEW GALLERY:

ALSO READ:

Grade Ones at Bracken Primary

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button