LettersOpinion

Opsoek na pa en dogter

Nog voor ons besonderhede kon uitruil is ek eerste uitgeneem teater toe.

Ek soek inligting in verband met ’n man wat sy dogter (13) vergesel het op 13 Desember 2019 na Clinton Hospitaal. Sy het ’n mangeloperasie ondergaan. Die persoon is anoniem aan my, maar ek het my naam aan hom verskaf. Ons het ’n praatjie begin aanknoop. Pa en dogter het my in die begin heeltyd as “mevrou” aangespreek. Nog voor ons besonderhede kon uitruil is ek eerste uitgeneem teater toe.

Ek is toe intussen na ander ’n saal geskuif en ek het geen idee hoe om kontak te maak nie. So indien die persoon die raaklees, kontak my by 072 893 9030.

Shannon Botha – Alberton

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button