EntertainmentLifestyle
Touch of Class kuier by Emmanuel
Vir meer inligting skakel gerus Marelie Rabie op 011 864 1285 of 082 462 8676.

Die Emmanuelgroep skop 2020 op ’n hoë noot af wanneer Touch of Class op 16 Januarie kom kuier. Emmanuel kom oudergewoonte by die LewenSentrum bymekaar waar hulle deur die gaskunstenaars vermaak sal word. Na afloop van die verrigtinge sal versnapperinge geniet word.
Daar word gevra dat enigiemand wat die dag bywoon ’n bordjie eetgoed sal saambring.
Vir meer inligting skakel Marelie Rabie op 011 864 1285 of 082 462 8676.



