GalleriesNews galleries

GALLERY: Touch of Class by Emmanuel

Vir meer besonderhede oor Emmanuel skakel gerus Marelie Rabie by 011 864 1285 of 082 462 8676.

Die Emmanuel-groep het hulle eerste byeenkoms vir die jaar op 16 Janaurie gehou. Touch of Class het die groep vermaak en deur ’n paar gaskunstenaars voor te stel deur hulle styl en stemme na te maak. Die volgende byeenkoms sal op 20 Februarie plaasvind. Vir meer besonderhede skakel gerus Marelie Rabie by 011 864 1285 of 082 462 8676.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button